verlaat

Ant Sims

jy het my geb
reek

my littekens oopgekrap
en sout daarin gevryf

hoe sal jy my dan nou kan red?

soos die more die maan agterlaat.
soos 'n sirkus akrobaat.

so sal ek jou moet veraat